Restoring of the DNA of the Bride

Brand Wonde / Burn Injuries

Condition:

Brand Wonde / Burn Injuries

Testimony:

 

Foto’s van brandwond wat binne 7 dae begin genees het.

Ek het self die olie gemeng, want ek kon nie wag vir ‘n koerier of bestelling nie…

Ek het ‘n klein “Myrrh Mouth wash” drupper bottel gebruik en alles eintlik “te sterk” aangemaak:

1) 5ml Frankincense,
2) 5ml Myrrh,
3) 5ml Lavender,
4) 5ml Hyssop,
5) volledige “Frankincense and Myrrh Blend” bottel van jou reeks,
6) ekstra Olyf olie – +-50-100ml?
7) oorskiet Myrrh Mouth wash oil, wat nog in die bottel was – seker so 50ml

Binne 7 dae is die 1e foto en binne 28 dae die 2e foto geneem.

Annalie van Rooyen

Prys Ons Hemelse Pappa, wat die olie geskep het en dรกnkie vir al jou olie wat jy versprei!!! ๐Ÿ™Œ๐Ÿ‘‘๐Ÿ™Œ๐Ÿ‘‘๐Ÿ™Œ๐Ÿ‘‘๐Ÿ™Œ๐Ÿ‘‘๐Ÿ™Œ๐Ÿ‘‘๐Ÿ™Œ

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

December Deals Are Here!

Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special

For Distributors: Combine your wholesale discount with our December special for even bigger savings!