Ek was gediagnoseer met kolonkanker stage 4 verlede jaar geopereer en dit is ten volle verwyder. Het begin met chemo maar het baie sleg daarvan afgekom dat ek nie kon loop nie my niggie het my van Magdalena se olies vertel haar gekontak die Hadash DNA kanker olie geky en gebruik dit al van Feb af dit is net wonderlik bloedwerke wys alles is skoon tot duster. Alle eer aan die Here wat my die pad gewys het na Madgalena en haar olies en gebede baie dankie vir jou Jesusliefde