Ek GLO die Here het ook Hadassah healing oils vir ‘n rede oor my pad laat kom.
Lifeshine ondersteun my baie en ek volg hulle aanbevelings en doen die terapiee daar, maar ek doen ek op my eie die Hadassah.
Dr Stutz het Februarie vir my gese dat hierdie knop in my bors lank sal neem om weg te gaan, maar bo verwagting is dit amper weg!! Dit is nou baie klein en ook die limfnodes onder my arms het so verklein dat die Dr niks praat oor sjirurgie nie. Ek LOOF die HERE!
Ek is ongetwyfeld oortuig dat die Hadassah olies en Castor oil die knop gaan laat verdwyn!
Anja