Lechi, my neus het onbedaarlik begin loop deur die nag en ek het wakker geword met seer rooi oe met sandjies/korreltjies weer.
Ek gebruik toe net stiptelik alles weer en my oe is besig om vir die eerste keer in seker jare wit te word!
Ek kan die Here nie genoeg loof en prys nie!
Dit was dus die Zirconium onder die porselein in my brug waarvoor ek allergies was wat die afgelope 20 jaar in my mond was wat my oe so geaffekteer het.
Baie dankie vir jou gehoorsaamheid aan Sy stem
Images:
Videos:
Contact Person:
Contact Details:
Protocal to follow:
Products Used:
Discount Applied Successfully!
Your savings have been added to the cart.
You can`t add more product in compare
December Deals Are Here!
Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special