Ek kry jaarliks/twee jaarliks mangelontsteking. Van kleintyd af is antibiotika die enigste oplossing. Einde laasjaar het ek dit weer gekry, maar die keer het dit nie verbeter selfs na twee volledige antibiotika kursusse. Mens kan nie jou mangels laat uithaalnsonder dat dit genees is nie. Die hoes het my uit die slaap gehou en ek het versleg.
Na ‘n week van jou olies is ek gesond! Ek kan dit byna nie glo nie. God is goed. Baie baie dankie!
Met twee klein kindertjies gaan ek jou olies definitief ‘n gereelde instelling in ons daaglikse lewe en gesondheid maak.
Baie liefde Carissa❤️
Images:
Videos:
Contact Person:
Carissa
Contact Details:
Protocal to follow:
Products Used:
Discount Applied Successfully!
Your savings have been added to the cart.
You can`t add more product in compare
December Deals Are Here!
Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special