Restoring of the DNA of the Bride

Condition:

Wound healing from a fall

Testimony:

Soos jy weet het ek ‘n week terug gegly by die trappe van ons kerk en het my voet gesny en skeef getrap/val toe my plakkie besluit om te gly. Wel so is ek hop-hop huis toe met ‘n geswelde voet en pyn. Jy share toe met ons kuier die waarde van Myrrh en Frankincense en ek besluit toe om dit aan te smeer in die aande, ek het dit op dag 2 aangesmeer en dag 3 was daar reeds ‘n groot verskil, swelling het gesak en pyn was minder, en so staan ek vandag op dag 7, en ek staan in verbasing van die genesende krag van Abba se hand in die natuur. Dag 7 het Abba gerus van Sy werk, 6 dae aan my voet gewerk en op die  7de dag kan ek weer normaal loop, geen swelling en die wond lyk amazing, nog gevoelig, maar ek weet dit gaan vinnig verdwyn. Alle eer aan ons Hemelse Vader en Sy medisyne. Dankie liefste Tanya vir jou bystand en liefde, you are blessed my friend, en ek weet daar gaan nog baaaaaie testimonies kom vanuit jou winkel hoekie hier in George … excited oor my dogter se allergy en skin terugvoer, maar ek hou jou op hoogte!

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

The Courier Guy