Restoring of the DNA of the Bride

Condition:

Trauma

Testimony:

My getuienis. Ek het trauma blend vir die 1ste keer gebruik, maar daar was geen deurbraak nie (was baie terleurgesteld), my vriendin het dit op dieselfde tyd begin gebruik, en vir haar was daar groot deurbraak.. sy was opgewonde, en kon nie wag om dit te gebruik nie.. ek het dit eers gelos, en toe na ‘n paar maande weer begin gebruik, en daarna het ek groot deurbraak, deur middel van drome gekry – dinge wat die Vader my gewys het ens… dit het my baie opgewonde gemaak ens…
Baie keer kan mens nie trauma onthou nie, en blok mens dit uit! Ek besef ook dinge gebeur op Vader se tyd! Nie ons tyd nie. Sy tyd is die regte tyd. Soms dink mens dat die tyd is nou, of dat mens reg is om met iets te “deal”, maar dan is mens eintlik glad nie.
Ek bemoedig mense net aan dat Alles is in Vader se tyd, en moedig mense aan om weer te probeer… soms dink mens die produk of olie werk nie, (of verwag n sekere/anderse uitkoms), maar op die regte tyd sal dit. Mens is geneig om dadelik op te wil gee, but God!!! Just keep going!

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

Greenleaf infinity light wood
R850.00 Incl. VAT
Trauma Diffuser 10ml Blend
R500.00 Incl. VAT
The Courier Guy