Restoring of the DNA of the Bride

Swollen Feet _ Sore Muscles

/
Swollen Feet _ Sore Muscles

Condition:

Swollen Feet _ Sore Muscles

Testimony:

Ek is deel van die #Cape2Care groep en is 53 jr oud. Ek moes begin oefen om fiks te word vir ons staptog van Pretoria na Kaapstad. Eerlik, die geoefen en lopery is nogals erg op my kniee en enkels. Lechi moes agtergekom het ek trek swaar en het 2 olies gegee wat ek tans gebruik, nl Blood Flow Support Ingestible en Sore Muscles and Massage.

Ek wil net getuig en ander inlig dat as jou voete geneig is om te swel en as jy seer shints of spiere het, selfs seer knieekoppe, kan jy met vrymoedigheid die 2 olies aankoop! My jongste doen crossfit kompetisies en was erg styf die naweek. Ekt hom beplak met die olie (needless to say hy was uiters skepties) maar het ook so 15 minute later kom sê van die verligting, ten spyte daarvan dat hy nie gedink het dit sal help nie. LOS die anti inflammatory medicine…vergeet recovery supplements as jy gym training doen. Hadassah healing oils is voldoende. Dankie Lechi vir jou aandeel in my gesondheid! Louise

Images:

Videos:

Contact Person:

Louise

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

The Courier Guy