Restoring of the DNA of the Bride

Restless Legs Syndrome

/
Restless Legs Syndrome

Condition:

Restless Legs Syndrome

Testimony:

Hallo Lechi, terugvoer in verband met rustelose bene sindroom.
Ek het ‘n botteltjie Restless Legs Blend (100ml) tydens die konferensie, Saterdag, 6 November 2021, by jou gekoop.
Deur die jare het dokters my op verskeie medikasie gehad, om te probeer help met dié sindroom, was die laaste 6-8jaar op Oxpola 0.125mg wat soms gehelp het. Ek het nog deur die aand wakker geskrik met die sindroom.
Ek het Saterdag 6 November besluit ek drink glad nie meer die pilletjie nie, en net die Restless Legs Blend aangesmeer, moet erken, was bietjie benoud, ek was nie lus om deur die aand geteister te word met my bene nie.
Wel een van my gebede is beantwoord! Ek het dié aand heerlik geslaap!!! Ek het glad nie meer die probleem nie!!!!!
Wat so wonderlik is, is dat ek nou vir amper ‘n week nie die Restless Legs Blend aangesmeer het nie, te laat besef, ek moet nog bestel, en ek het GEEN probleme met my bene  gehad nie!!! Ek kan werklik nie onthou wanneer laas ek sulke rustige nagte beleef het nie.
Ek het nou weer Restless Leg Blend bestel, en gaan dit weer gebruik, veral omdat ek weer begin werk volgende jaar.
Ek dank Abba Vader dat ek nie meer nodig het om chemiese pille te gebruik wat eintlik net meer skade aanrig as genesing nie. Ek dank Abba Vader vir hierdie genesing wat plaas gevind het in my liggaam.
Baie dankie Lechi!

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

The Courier Guy