Restoring of the DNA of the Bride

Potty Training

/
Potty Training

Condition:

Potty Training

Testimony:

Ek het die potty treaning gebruik vir my 6 jarige.  Ek het baie lank gesukkel om haar van die doek af te kry.  Sy was histeries en ‘n groot vrees gehad.  Met gebed en die olie het ek haar binne ‘n dag van die doek af gekry. Sy het die volgende dag haar potty self weg gegooi.  So 2 weke gelede het ek haar ook van haar nag-doek af.

Ek gebruik nou weer die olie, sy is 100%, geen vrees, slaap heerlik, nog geen glipsies gehad nie.  Alle eer aan Abba Vader.

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

Potty Training Kidz 30ml Blend
R350.00 Incl. VAT
The Courier Guy