Restoring of the DNA of the Bride

Condition:

PCOS _ Cysts

Testimony:

Hi Lechi

Ek gebruik dit vanaf 24 Junie op my maag.

Het PCOS, so basies is daar ‘n klomp klein cysts op my eierstokke al vir meer as ‘n jaar. Ek het ‘n paar groot cysts reeds laat verwyder net voor lockdown, en dit is weer terug. Vasgestel tydens my laaste ondersoek, 3 weke gelede. Gebruik medikasie daarvoor.

Ek het van die olie gehoor by Pascal wat weet ek sukkel met hormone (dit is wat die PCOS aanmoedig ook).

Ek gebruik dus nou die Cell Rejuvenation en Hormone Balance.

Ek smeer die Hormone Balance basies vanaf die nealtjie afwaards oor die eierstokke, in my nealtjie en ook soms op my gewrigte in die oggende.

Ek voel wonderlik vandat ek dit gebruik. My ‘mood’ is van dag een af soveel meer rustig, ‘at peace’, vriendelik en positief. En dit het ook gehelp met die stres verligting rondom die hele ‘probeer swanger word’ situasie.  Ons probeer al vir so 4 mande, en het gister uitgevind ons is 2 weke swanger !!! Soooooooo bly! Die Here het regtig nie net sy beloftes gemaak nie, maar dit gehou! Ek glo die olie moes help – ek het elke keer gebid as ek dit aanwend, en woord en goeie goed uitgespreek oor my maag.

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

The Courier Guy