My 8 jarige dogtertjie kry nou al vir n ruk lank “night terrors”, so gereeld dat ek begin bekommerd raak het. Vir die afgelope week sit ek vir haar tussen 3-5 durppels Pure Cederwood 5ml10ml in ‘n diffuser langs haar bed, en sy slaap SOVEEL rustigger, d