Wil net terugvoer gee, en baie dankie sĂȘ! Ek drink vir n ruk lank nou al die Parasite Fix en smeer gereeld die Fungi Blend op my groot toon se naels en dit lyk soveel beter! Amper heeltemaal gesond!
I just wanted to give feedback. I’ve been drinking the Parasite Fix for a while now and regularly apply the Fungi Blend on my big toenails and it looks so much better! Almost completely healed!