Wil graag deel, my man het ‘n baie groot moesie op sy rug gehad. Het elke aand van die Cell Rejuvenation 10ml 30ml vir hom aangesmeer.
Sien foto’s aangheg, van hoe dit gekrimp het, indien jy mooi kyk, sal jy ‘n ligte sirkel sien, dit is hoe groot die moesie was.