Ek het erge hot flushes gehad – voel soos vulcano wat erupt in my binnest.
Hormone Balance Blend met 2 druppels
Clary Sage saans begin drink en binne 4 dae het my hot flushes weggegaan. Gooi eers 2 druppels Clary Sage in die capsule en vul dit dan met die Hormone Balance Blend.
Kry miskien 1 so al om die ander dag. Dankie vir die olies wat my liggaam help en nie skade maak. Louise Mostert