Liewe Lechi
Ek wil net sê baaaaie dankie vir die olies …
Ek gebruik die Lavender and Neroli nou eers die meeste en dis lekker om te sien hoe dit die kinders wakker maak.
(related Lavender and Neroli 10ml)
Die Focus Blend het oogkontak en observasie vermoë verbeter in die een huis se kinders na ‘n week.
(related ADHD 10ml Roll-on)
Die Trauma Topical Blend het die een huis se kinders beter laat slaap na ‘n week se gebruik.
(related Trauma 10ml Diffuser and Trauma 30ml Ingestible)
Sonia (Kinderhuis/Orphanage)
Copyright © Hadassah Healing Oils 2022, All rights reserved • Powered by GoPeter Hosting