My dogter het Trauma Blend, en Cell Rejuvenation Blend oor haar rugwerwel gesmeer in die oggende, 10 minute uitmekaar. Asook DNA Protector, en Nerve Restore, in die aande, 10 minute uitmekaar.
Dit is nou 5 weke, sy het nog nie weer ‘n epilepsy aanval gehad nie.
Haar brein is meer helder, en sy het bietjie meer energie. Skuus ek moet sê dat sy nie haar tong kon uit steek nie, asook nie haar wange binnekant beweeg nie. Tydens die eerste aansmeer van die olie, kon sy haar tong uitsteek en beweeg. Ek moet ook sê Cherise het verskriklike lelike rooi rek merkies op haar lae rug gehad, en vandat ek haar smeer met die olie is die rek merke op haar lae rug weg, en aan haar sye, word die merke ook nou ligter. Dankie die Here daarvoor.
Sy was op Epitoz 100mg, Epileptin 100mg, Epilizene 500mg, en Epitec 100mg.
Groete Christa Fourie
Copyright © Hadassah Healing Oils 2024, All rights reserved • Powered by GoPeter Hosting