Restoring of the DNA of the Bride

Epilepsy and more

/
Epilepsy and more

Condition:

Epilepsy and more

Testimony:

Ons is nou amptelik ‘n “diffuser/ essential oil family”…

My jongste seun is al 3 maande aanval vry.

Ouboet se mangels moes uit oor hy snork (pediater was bang dit kan lei tot ‘n slaap apnea), ons kon dit alles vermy want al sy allergie is iets van die verlede en hy snork glad nie meer nie.

Ousus is ‘n homeschooler; sy werk so mooi met haar Brain Blend, en kleinsus geniet net die reuk wat elke aand in haar kamer is!

Ons het covid vir ‘n tweede keer gekry, en die kinders het almal net een aand koors gehad en ‘n hoes. Met die olies het hulle so vinnig gesond geword.

My ma het ‘n room gebruik vir haar “varicose veins” maar as gevolg van covid kon sy dit nie meer in die land te koop kry nie. Toe kry ek vir haar jou Varicose Veins Blend: sy slaap weer in die aande want hare bene pyn nie meer nie.

My pa drink die Prostate Blend, en noem reeds hy urineer baie makliker. Hy het al ‘n hele paar jaar prostaat kanker maar het geweier om te laat sny of chemo kry. Hy leef al ‘n paar jaar met dit saam en hou maar sy telling op ander maniere onder beheer.

My ouers slaap ook weer saam in een bed, want hy snork nie meer nie, hy diffuse soos jy aan beveel het!

My man oefen baie hard vir fiets toere, en die comrades die jaar! Hy gebruik ook ‘n capsule met olies in vir krampe, en sommer net algemene gesondheid.

Nie eers gepraat van hoe wonderlik jou Ear Ache Roll-on vir my kinders werk nie. Dit is die langste wat ons nog gegaan het sonder oor pyn.

Dit het alles begin met Ruvin se epilepsy, hy gebruik maar eers van 9 Maart 2022 die olies, maar wat ‘n verskil in sy gedrag en helderheid deur die dag al is hy steeds op sy medisyne. Hy slaap ook weer goed in die nag, soos voor hy op die medikasie was.

Hy is eers Januarie 2022 op epilim gesit en na 2 weke het hy klaar begin sukkel om te slaap, en deur die nag aan die slaap te bly.

Dit was ‘n slegte kringloop gewees, een van sy “triggers” vir ‘n aanval is moegheid maar die medisyne maak dat hy sukkel om te slaap, en elke oggend het hy al hoe vroër begin opstaan.

Vandat hy die Epilepsy Blend en ander olies soos jy aanbeveel het diffuse in sy kamer, slaap hy weer soos voor hy op die medikasie was.

So dankbaar vir jou en jou passie.

Ons neuroloog het vir ons gesê as hy 2 jaar convulsie vry bly kan ons hom finaal van sy medikasie af haal.

Met die hulp van die oilie, weet ek sy brein is reeds genees.

Sal nooit vir jou genoeg kan dankie sê nie.

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

Brain Diffuser Blend 10ml
R500.00 Incl. VAT
Ear Infection Kidz Roll-on 10ml
R200.00 Incl. VAT
Epilepsy Diffuser Blend 10ml
R450.00 Incl. VAT
Greenleaf infinity light wood
R850.00 Incl. VAT
Varicose Veins 100ml Blend
R650.00 Incl. VAT
The Courier Guy