Restoring of the DNA of the Bride

Condition:

Diabetes

Testimony:

Hello liefste Lechi, ek hoop dit gaan goed! Ek deel graag met jou fotos van my pa (Diabeet) se voete. Hy gebruik die Cinnamon Blend om bloed sirkulasie aan te help. Eerste 2 fotos was 2 weke gelede geneem en laaste 2 is 3 dae terug geneem. Groot verskil (kleur en are in voete toon ‘n merkbare verbetering). Ons God is groot! ❤️

Diabetes Protocol

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

The Courier Guy