My skoonpa was verlede jaar met kanker gediagnoseer eers longkanker en toe daarna breinkanker. Die plek op die brein waar die kanker is het veroorsaak dat hy sy spraak verloor het asook beweging in die regterarm en been. Met die gevolg is hy kon nie met ons kommunikeer nie. Hy het chemo geweier. Dit was vir ons as kinders baie erg om te aanskou. Jy kon sien hoe sy oë praat maar sy mond wou nie die woorde vorm nie. Toe ontmoet ek vir Lechi en die olies. Ons het vir hom Frankincense, Cell Rejuvenation, MZN en die Myrrh Resin gegee. Na 3 weke se gebruik daarvan vorm hy al sinne, hy trek homself ook al op met die regteram. Alle eer aan ons Hemelse Vader vir geleende tyd en genade onbeskryflik groot!