Restoring of the DNA of the Bride

Condition:

Blood Circulation Diabetes

Testimony:

Ek deel graag foto’s van my pa (Diabeet) se voete. Hy gebruik die Cinnamon Blend om bloed sirkulasie aan te help, hy smeer dit aan sy voete en bene. Hy loop beter en het vir die eerste keer in jare weer sensasie in sy voete ervaar. Ons gaan dit nou begin gebruik vir sy arms ook om te sien of dit sal help met die dooie gevoel in sy vingers. How wondelik is dit !! ‘n Hele nuwe wereld het inderdaad vir ons oop gegaan …

Eerste 2 fotos was 2 weke gelede geneem en laaste 2 is 3 dae terug geneem. Groot verskil (kleur en are in voete toon ‘n merkbare verbetering). Ons God is Groot!

 

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

Cinnamon Oil Blend 30ml
R280.00 Incl. VAT
Empty Veggie Capsules 150’s
R120.00 Incl. VAT
Empty Veggie Capsules 90’s
R80.00 Incl. VAT
The Courier Guy