Wil graag vir jou trugvoer gee oor ons gebruik van die olies (ons gebruik dit nou al 3 weke): Cell Rejuvenation 10ml 30ml werk goed vir ons almal, ons slaap soos babas. Ek kan nie onthou wanneer laas ek so vas en deur geslaap het nie.