Restoring of the DNA of the Bride

Alzheimer’s

Condition:

Alzheimer's

Testimony:

Môre Lechi,
Getuienis:
My moeder is 83 en het Alzheimer’s. Die laaste twee weke sukkel ons dat sy moet eet. Dit is asof sy opgegee het. My sussie is twee maande gelede oorlede aan kanker. Gister vat ek my Frankincense/Myrrh Blend en gaan smeer my ma se voete, haar polse en bid ter selfde tyd. Gistermiddig het sy self begin beweeg waar sy net gelê het. Ook gevra vir ‘n eier broodjie. Vir dae aanmekaar net geslaap en baie min geëet. Die dr het vandag huis besoek gedoen, en haar medikasie aangepas. Ek wil al my ma se medikasie vervang met olie. Is die Here so dankbaar!

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

The Courier Guy