Goeie middag Lechi, hier is my getuienis van Allergie. My bo-lip het begin swel, het gelyk soos wanneer ‘n by jou sou steek. Ek het nie geweet wat dit veroorsaak nie, min of meer 2 weke later toe swel my onderlip op. Was by ‘n vriendin, en sy het vir my celestamine gegee, maar dit het glad nie verbeter nie.
Ongeveer 5 dae daarn, staan ek een oggend op, met ‘n knop voor my kop, amper so groot soos ‘n duif se eier. Besluit toe om die Allergy Blend aan te smeer, dit was nie ‘n uur later nie, toe is die swelling weg. Heilige Gees het my gelei om die olie aan te smeer. Ek gebruik dit nou op enige allergiese plekkies.
Copyright © Hadassah Healing Oils 2022, All rights reserved • Powered by GoPeter Hosting